Events Calendar

LERA Gedenkdag
Saturday 11 February 2023, 08:00am - 05:00pm
Hits : 1251
by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

LEE ENFIELD RIFLE ASSOCIATION SOUTH AFRICA – HERDENK DAG / REMEMBRANCE DAY

Venue: Rooikraal Skietbaan, 300m Range 
(https://goo.gl/maps/HxRhXg46Gy32K13i9) -26.377787874061948, 28.2672428912647
Datum: 11 Februarie 2023
Tyd: 08:30

Middag Almal.

LERA SA hou elke jaar a Herdenk dag vir die gevalle en beseerdes gedurende oorlog tye. Ons onthou diegene wat hulle alles opgeoffer het.

Ons hou n kort diens en parade in die oggend. Saam met die het ons n Doedelsak skole groep wat die atmosfeer skep en n 21 gun salute. Gedurende die parade het ons ook swart kruit kanonne wat afgevuur word en Harvards en Helikopters wat oorvlieg. Die Helikopters land op die baan na die tyd. Groot opvinding vir die jong span.
Na afloop van die formele deel van die dag, het ons ook n combat skiet oefening (LERA SA Style). Julle is meer as welkom om deel te neem in die oefening. Bring jou eie geweer en ammo saam. Ons sal ook n geleentheid aan die jongspan gee om Kleiner kaliber gewere te skiet (met toesig van die ouers of n verantwoordelike persoon).
Bring julle families en friende saam vir die dag. Ons sal Boerewors rolle, hamburger en koeldranke te koop he.
Ingang na die funksie op die 300m skietbaan is teen geen koste. As jy wel deelneem aan die skietoefening, is n baan fooie van R150 betaalbaar. Betaal op die 300m baan en nie by die Skietbaan kantoor nie.

Bring opvou stoele, n hoed en sonroom saam. 

Kom geniet die dag saam met ons